Home

IMG-20160321-WA0001
IMG-20160321-WA0000
20150728_143909
20150724_100535
20150722_085418
20150721_100522
20150717_095622
20150715_094704
20150707_084912
IMG-20160408-WA0004
IMG-20160408-WA0015
IMG-20160408-WA0014
IMG-20160408-WA0012
IMG-20160408-WA0013
IMG-20160408-WA0010
IMG-20160408-WA0011
IMG-20160408-WA0009
IMG-20160408-WA0008
IMG-20160408-WA0006
IMG-20160408-WA0005
PlayPause
previous arrow
next arrow

Welkom by Die Kos Kombuis.

Ons maak lekker tuis gemaakte kos vir mense wat nie tyd het om elke aand kos te maak nie. Elke week word die “menu” uit gestuur en is altyd anders. As iemand nie `n sekere kos sort eet nie, kan ons kyk wat kan ons aanpas op daardie dag. Aflewerings word in Randfontein gedoen sonder extra kostes. Daar is `n dieët menu ook beskikbaar vir die mense wat `n gesonder bord kos wil hê. Alle bestellings moet asseblief die vorige dag al geplaas word, of vroeg die oggend. Daar kan vir die hele week ook bestel word. Ons doen ook vir spesiale geleenthede, kyk gerus na “Special Occasions”. Kyk gerus na ons “Gallery” vir fotos van als wat ons doen.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

cake          20150702_150727

Welcome to Die Kos Kombuis

We cook homemade food for people that don`t have time to make food. Each week the menu is sent out and changes all the time. If someone doesn`t eat a certain food, we can see what we can do to accommodate for that day. Deliveries are done in Randfontein without extra charges. There is also a diet menu available for the more health conscious. All orders must please be placed the day before or early the next morning. Orders can be placed for the whole week. We also cater for special occasions, please browse to “Special Occasions” for more information. Please browse the Gallery for photos on what we do.

Contact us for more details.